Category: Stuff, Anything & Everything (Back to category)

WOMF Rating:

Besorg

Dankie vir jou boodskap vanoggend (nou eers by Womf uitgekom) Mag jy en Suurlemoen 'n wonderlike naweek hê! Miskien moet hy liewer nie in Afrika gaan werk nie - dit klink of julle die geluk-resep iewers in die hande gekry het.....

Respond Share This Posted 5 Sep 2008 (255 Views)
BESORG

Rank 7.20

Hi Madeline

Plesier! Ek het vroeg opgestaan en gaan kyk of ek iets kry op religious notices want my oë wou net net fokus op die Bybel se letters nie - hulle was nog bietjie moeg. Ek het toe op jou groentetuin posting afgekom en dit het vir my 'n boodskap vir die dag gegee - thanx!

Ons twee stry en baklei, sukkel en probeer net soos almal. Die Here het vir my 'n baie goeie mens gegee om my lewe mee te deel, anders weet ek nie waar ek vandag sou wees nie. Een ding wat hy baie goed kan doen is om na my te luister as ek afgaan oor die gebeure by die werk wat my omgekrap.

Lekker naweek vir julle!

Posted 6 Sep 2008 by BESORG

Respond

We have two main rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't advertise
  2. Don't use defamatory comments

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.


Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0723
Users Online: 2452
x2: 817.7 | 818.8
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E