Category: Stuff, Anything & Everything (Back to category)

WOMF Rating:

Pille

Die man kom tuis van die dokter af en lyk baie bedremmeld. Sy vrou vra: "Wat is verkeerd?" Die man antwoord: "Die dokter sĂȘ ek moet die res van my lewe elke dag een van hierdie pille drink."

Sy: "Baie mense drink elke dag een of ander pil."

Man: "Maar hy het vir my net 10 pille gegee!"

Respond Share This Posted 5 Sep 2008 (219 Views)

Respond

We have two main rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't advertise
  2. Don't use defamatory comments

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.


Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.1238
Users Online: 597
x2: 1011.31 | 1020.22