Die KRAG van gebed!
Ek het agtergekom dat hierdie forum beslis `n kragte bron van Christelike ondersteuning is, en dit is awesome! Nou nou toe ek my 2-jarige in die kooi sit en langs haar le en wag tot sy slaap le ek sommer en gesels met ons Vader. Skielik kry ek die boodskap loud en clear... Ek moet vir gebedsverso More...
Ek is so
bly om te hoor ek is nie die enigste wat sukkel met sooibrand nie. Ek kry dit so erg, dit maak my in die nag wakker. Bastardo, dankie vir die een! More...
BASTARDO SE SOOIBRAND
Die beste pil vir sooibrand is Pentoloc, maar hulle is vrek duur ongeveer R12.00 per pil, alleenlik op dokter voorskrif te kry. Vra vir jou dokter om Pantoprazole 40 mg voor te skryf , dis die mooi naam van die duur pil, maar hulle werk jy kan enige iets eet sooibrand sal jy nie weer kry nie. More...
Nina-2
Ek het verlede vir `n tyd `n inkomste gehad. Ek het nodig om hierdie ding reg te doen, aangesien ek die grootste gedeelte van die R37 000 maar moes leen, so ek hoop en bargain maar om die beste deel van dit terug te kry. Dit is seker nou heeltemal onvanpas, maar ek moet vra. Dink jy jou kollega ka More...
17:00 Nuus (09/01/2009)
Israelse vegvliegtuie het vanoggend voortgegaan om lugaanvalle op Gaza te loods, ten spyte van 'n VN versoek dat gevegte tussen Israel en Hamas onmiddellik gestaak word. Die VN se Veiligheidsraad het gisteraand 'n besluit goedgekeur wat onder meer die onmiddellike onttreking van Israelse soldate uit More...
WOMF™ News
Voorspoedige 2009
'n Baie Voorspoedige 2009 aan al die WOMFers. Hoop julle het 'n wonderlike jaar en dat julle hierdie jaar WOMF sal geniet soos verlede jaar. Baie dankie aan almal se ondersteuning. Plaas gerus julle nuwejaarsvoornemens op WOMF sodat almal daarin kan deel. Die WOMF span.
Share WOMF with the world:




