You are not logged in Login now
Ons land gaan sy stert sien...glo my...en ek is geen negatiewe mens nie, maar dit wat ek nou vir julle gaan vertel kom uit die mond van n vriend..politieke ontleder....hy is n duitser en woon in Florida. Het sopas n geselsie met hom gehad wat die hare op my rug laat rys het..!
Die feit dat ons geagte sedelose verkkragtende korrupsieplegende aanstaande lands president...gaan nie name noem nie...so ondersteun word is omdat hy aan die jeug belowe het dat na 2010 hy die land die , ryk blanke mense se huise , besighede en en grond vir hulle gaan terug gee en hulle gaan nie nodig he om n vinger te roer nie... ! Daar gaan soveel gebeur van 2010 af ...blankes gaan bloot onteien word...eers net n paar...die wt heeltemal te veel het...want die rykdomme moet met die armstes gedeel word...die blankes gaan skrik hul goedjies teen nog haalbare goeie pryse verkoop en landuit beweeg...Dan weer n paar hoe bome ...wat afgekap word...en nog mense gaan verkoop dalk vir bietjie minder as wat hulle wou kry ...en landuit....En so gaan dit aanhou tot die meeste nie worry wat hulle kry nie ...maar sal wil landuit...die wat nie kan bekostig om uit te beweeg nie gaan dan eenvoudig onteien word...en selfs doodgemaak word.
Ons aanstaande president het blykbaar gesê hy is die volgende Hitler vir Suid afrika...as mens e gedink het hy was wreed...wag tot hy hulle volks eie tradisies begin toepas....!
Ek wil julle nie bangpraat nie...maar daar is reeds pakkette beskikbaar in die USA vir blanke afrikaner gesinne om hulle te hervestig...ek het al die inligting..!want hulle wil he die mense moet voorbereid wees ...as dit gaan gebeur...Die buiteland hou ons land met valksoê dop...en daar word baie dinge bespiegel...want hulle het kyk na die geskiedenis van ander Afrika lande......
Dink aan julle kinders se toekoms...!
Mag ons Groot Vader ons uit hierdie verknorsing red.!
Ek klim net nie op n koue renerige dag uit die Kaap nie. Verseker mag die vliegtuig nie omval met my daarin oppad Florida of iewers in Amerika nie!!!
Zuma het my juis kom spreek oor my armmoede en het my ook n land met melk en heuning belowe, maar my sus toe hy hier wegtrek met sy swart Mercedes het hy rooi van die woede geraak omdat hy eintlik tyd kom mors het met hierdie arm witvrou wat so snobbish na hom gekyk het!
Hi Hitler!, het ek agterna geskree en my Cheetahvlag omhoog gehou! Jongi vir President het ek met n skraal stemmetjie uitgekry!
Koffie, Koffie. ek like jou so.....
Dankie vir jou geselsie.................en
enjoy die Kaap!
Posted 2 Sep 2008 by JOMARI
Ek het sommer net n grappie gemaak JUIS omdat Zuma reeds met die boere en arm mense gepraat het om hulle sag te maak!
Wees verseker, daar wag groot moeilikheid, en dit is so, niks gaan gebeur voor die WC sokker nie maar soos One2Tell se, na dit gaan die poppe dans!
Posted 2 Sep 2008 by JOMARI
ek het dit verwag om eerlik te wees.ek dit gesien kom vandat iemand presedent geword het.Dis hoekom ek uit is,ek is mal oor die land.Baie mooi natuur maar ek net eenvoudig besluit daar is nie meer 'n toekoms vir ons wit mense nie.Daar is baie mense wat die geld het om uit te gaan wat nie uit kom nie en kry hulle nie jammer nie,dis hulle eie stupidheid.ek kry die jamme r wat nie kan kom nie.maar dan moet hulle dalk oorweeg om as refugees erens te gaan.al manier wat ek dink hoe die land kan reg kom is as almal saam staan of as daar n moerse ramp kom.dis net jammer dat dit so moet wees en word.
Posted 2 Sep 2008 by Sauron
die hoender se gat uit nie?
Onthou julle die absolute paniek net voor Nelson Mandela uit die tronk gelaat is?
Ons Blankes het paniekerig rondgeskarrel en blikkieskos, mieliemeel, kookolie, allerhande "long-life' groceries gekoop en gestoor in kaste, bokse, kratte! Ons het geglo die swartmense gaan ons huise instroom en alles oorvat, terwyl hulle weer geglo het dit gaan stowe en yskaste reën!
Vyf jaar later het my suster en haar man nog van die blikkieskos wat hulle so (ten duurste) gekoop en gestoor het, geëet. Bully Beef, Viennas, blikkiesgroente, Peanut Butter, Oxo Spread, 'you name it!' Hulle het bottels en bottels olie gehad. Gasbottels is gekoop en in die buitekamer gebêre, gasstofies en paraffien stofies is gekoop net ingeval ons nie krag sou hê nie!
Ek weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie, maar moet ons nou-al werklik paniekerig raak? Honderde duisende van ons kan nie die land verlaat en vlug nie..... ons sal moet agterbly "and face the music" wat anders kan ons doen? Ons het nie geld om in 'n ander land 'n heenkome te gaan soek nie......
Wat sê die Bybel vir ons? "Oh ye of little faith.....?" Waar is ons geloof?
Ek weier beslis om paniekerig te raak oor iets wat dalk nooit gaan gebeur nie. Ek steek ook nie my kop in die sand en maak asof ek nie weet wat daarbuite aangaan nie.... ek is ten volle bewus van ons land se toestand...
Ek stem beslis saam ons land is chaoties, 'crime reigns', ons politieke leiers is pateties, maar gaan dit nie maar so in al die ander lande nie? En tog oorleef almal tenspyte van alles....
God heers nog oor ons land, ons kan dit sien in die heroplewing van godsdiens, mense soos Angus Bucan laat my glo daar lê "beter dae vorentoe en nie slegter dae nie"
Komaan mense, waar is ons geloof, as ons almal paniekerig en negatief raak , wat gaan dan van ons word????
Posted 3 Sep 2008 by KittyCat
Tien uit tien vir jou KittyCat, ek gaan nerens nie. As die ou bogger so erg is, sal hy sy agterent moet dophou, iemand sal die holte waar sy brein moet weer wegblaas.
Posted 3 Sep 2008 by Ciska
Jer 29:11 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.
Jer 29:12 Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.
Jer 29:13 En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.
Jer 29:14 En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die HERE, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die HERE; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het.
Posted 3 Sep 2008 by Jackes
Psalm 37:
"Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, want soos gras vergaan hulle gou... Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort... Die skelms sal uitgeroei word, maar die wat hulle vertroue in die Here stel, sal in besit bly van die land. Nog 'n rukkie en daar sal geen goddelose meer wees nie; ... Die wat nou verdruk word, sal die land besit en hulle verlustig in hulle welvaart."
Mooi, né!
Posted 3 Sep 2008 by Nina-2
ek hoor alles wat julle sê. Ek glo nie julle sal ooit weet hoe na aan burgeroorlog ons was met 1994 nie. Al wat dit verhoed het was die gebede van duisende mense. Met MY GOD loop ek n bende storm en met MY GOD spring ek oor n muur. Wie dink hierdie antichriste is hulle nou eintlik? Zuma dink hy is verhef bo als. Kyk maar daar gaan niks van sy hofsaak kom nie. Maar MY GOD slaap nie. Ek verseker julle almal NIE N HAAR VAN MY OF MY GESIN SE HOOFDE SAL GESKAAD WORD NIE. Ons almal weet dat die regering korrup is, en slegs swartes kry werk ens, maar weet julle hoe sorg GOD vir my en my gesin? BIG TIME dis al wat ek wil sê. Bogger almal wat nie in MY GOD glo nie. Maar ek bid tog dat hulle ogies sal oopgaan. Dis hoog tyd dat ons as Christene beheer vat. Die wat nie saam ons is nie is teen ons.
Posted 3 Sep 2008 by goedgatvol
God is in beheer. Ja, hier kom groot dinge, maar nie groot moeilikheid nie. Ja ons land is in chaos gedompel. Ja ons kinders leer nie meer van ons Hemelse Vader in skole nie, maar van allerhande gode en vreemde godsdienste, selfs satanisme (beeld Saterdag). Maar ook, JA, ONS HEMELSE VADER IS IN BEHEER. Bly sterk in jou huisgesin, familie en vriendekring. Leer jou kinders die Waarheid sodat hulle nie gebreinspoel kan word in die skole nie. En bo alles, BID, BID, BID.
EFESIËRS 6:12
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.
Mense, as ons kon sien wat rondom ons aangaan. Nee nie in Suid-Afrika nie, rondom ons in die lug. Ek is seker dit krioel van die bose geeste rondom ons. Maar voor julle mismoedig word, weet julle hoeveel Engele van God is rondom ons ? Weet julle hoe veg die engele teen die bose rondom ons ? Wat elkeen van ons kan doen, is deur Jesus tot die Vader bid, die Heilige Gees erken en vra dat die engele gestuur word om ons te beskerm en teen die bose rondom ons te veg. Hou vas aan God. Erken dat Hy in beheer is.
God het die Bose oorwin. Lees weer. God HET die bose oorwin. Moenie bekommerd wees nie. Die bose is KLAAR oorwin. God regeer.
Posted 3 Sep 2008 by lizeann
Dit sal 'n honderd kos om my uit my plek te kry, ek sal nie prysgee soos ander nie, ek sal baklei tot met my laaste asem, ek sal doen wat nodig is as ek moet. DIT IS 'N BELOFTE.
Wie ookal dink hy gaan 'n Hitler word, dink weer, ons BOERE (WIT) kan net soveel vat!
Posted 3 Sep 2008 by Airtech
Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.1154
Users Online: 2455
x2: 836.2 | 837.3
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E