Womf

Welcome to WOMF™ Central South Africa not your region?

The best place for opinions on local products & services!

First-time WOMFer?

» Click here to get started!

Popular Themes:

Select a theme to view all relevant categories and WOMFs

WOMF Rating:

ZATOPEK

OF ZET Baie geluk met jou verjaardag, sterre het jy reeds ontvang van vreemde vrindinne aan jou sy! Jou lewensjaar is goed afgesluit! Reik na die sterre en waardeer wat na jou toe kom. Breek die muur wat jou versmoor! Marguerete, dankie vir jou geselsie, jy is n spesiale ster! More...

Respond Share this WOMF Posted 5 hours 41 minutes ago by Zatopek (11 Views)

WOMF Rating:

Die KRAG van gebed!

Ek het agtergekom dat hierdie forum beslis `n kragte bron van Christelike ondersteuning is, en dit is awesome! Nou nou toe ek my 2-jarige in die kooi sit en langs haar le en wag tot sy slaap le ek sommer en gesels met ons Vader. Skielik kry ek die boodskap loud en clear... Ek moet vir gebedsverso More...

Respond Share this WOMF Posted 7 hours 52 minutes ago by jeang (9 Views)

WOMF Rating:

Ek is so

bly om te hoor ek is nie die enigste wat sukkel met sooibrand nie. Ek kry dit so erg, dit maak my in die nag wakker. Bastardo, dankie vir die een! More...

Respond Share this WOMF Posted 8 hours 3 minutes ago by jeang (3 Views)

WOMF Rating:

BASTARDO SE SOOIBRAND

Die beste pil vir sooibrand is Pentoloc, maar hulle is vrek duur ongeveer R12.00 per pil, alleenlik op dokter voorskrif te kry. Vra vir jou dokter om Pantoprazole 40 mg voor te skryf , dis die mooi naam van die duur pil, maar hulle werk jy kan enige iets eet sooibrand sal jy nie weer kry nie. More...

Respond Share this WOMF Posted 9 hours ago by csauser431 (5 Views)

WOMF Rating:

Nina-2

Ek het verlede vir `n tyd `n inkomste gehad. Ek het nodig om hierdie ding reg te doen, aangesien ek die grootste gedeelte van die R37 000 maar moes leen, so ek hoop en bargain maar om die beste deel van dit terug te kry. Dit is seker nou heeltemal onvanpas, maar ek moet vra. Dink jy jou kollega ka More...

Respond Share this WOMF Posted 11 hours 59 minutes ago by jeang (13 Views)

WOMF™ News

Voorspoedige 2009
'n Baie Voorspoedige 2009 aan al die WOMFers. Hoop julle het 'n wonderlike jaar en dat julle hierdie jaar WOMF sal geniet soos verlede jaar. Baie dankie aan almal se ondersteuning. Plaas gerus julle nuwejaarsvoornemens op WOMF sodat almal daarin kan deel. Die WOMF span.

Share WOMF with the world:
del.icio.us:Welcome to WOMF digg:Welcome to WOMF spurl:Welcome to WOMF blinklist:Welcome to WOMF furl:Welcome to WOMF reddit:Welcome to WOMF fark:Welcome to WOMF Y!:Welcome to WOMF

Tags

Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 2.6790
Users Online: 2572
x2: 842.43 | 867.59
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E