You are not logged in Login now
nie maar hul web bietjie aanpas nie? Hulle het wel als oor die currie beker en die vodacom beker maar niks verder nie
Dit sal gaaf wes om ook die wedstryd bepalings van die 0/21 te kan sien. Ook die o/21 log en uitslae, wie in die groep is ensovoorts. Al speel hulle nie op Vodacom park nie maar op SUT se gronde of Shimla Park wanneer die Cheetahs nie speel nie, dan kan mens hulle steeds ook ondersteun.
Dieselfde geld vir die O/19 spanne. Gee bietjie die inligting deur vir die ondersteuners, dit kan regtig nie so moeilik wees om die wysigings aan te bring nie.
Sluit ook meer inligting in rakende die skole ligas terwyl julle besig is.
Ek is seker ek is nie die enigste ou wat so voel nie. Wat dink julle ander womfers?
Die VRU se webmeester kan nie byhou by die Cheetahs se passievolle ondersteuners nie.
Het al direk met Piet gepraat maar daar is n traagheid om aan te pas van bestuur se kant af by n span wat wen/kampioen rugby speel.
Posted 2 Sep 2008 by Spikkelkat
Daar is wel n nie-amptelike forum waar daar Cheetah rugby gepraat word deur passievolle ondersteuners vanoor die hele land.
Ons waak jaloers oor die integriteit van ons forum omdat ons al in die verlede lelike stelle afgetrap het met, veral, VlouVersie ondersteuners wat ons lewens versuur het.
Jy/julle sal dus verstaan dat ons nie juis gretig is om n link op so n openbare plek te sit nie.
Vra gerus die admin om my n boodskap te stuur en dan kan ek die link vir jou aanstuur.
Posted 2 Sep 2008 by Spikkelkat
Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0745
Users Online: 627
x2: 1042.23 | 1055.48