You are not logged in Login now
Womfers, ek dink nie Lindy (met haar baie views) het n idee watter goeie instansie die Vrymessellaars is nie! Gaan kry die regte boeke en gaan lees meer oor hulle en dan dink ek elkeen sal wil aansluit (nie dat almal toegelaat sal word nie) Gaan lees oor almal, as jy weet waarvan ek praat, daar is vele organisasies.
Lindy, hou op om met swak smaak na vore te kom as jy nie wee wat in jou eie kospot aan die gang is nie! Jy is n tipiese Jakkals prys sy eie stert! Het ook gelees oor jou rassistiese stories! Ek het jou geantwoord daarop. Kom leef saam met my na aan my boeregrond dan sal jy besef waaroor die lewe gaan!
Ek het met een uitgegaan...baie kortstondige verhouding gewees ...hy het myself vertel waaroor dit gaan ook dat hulle die Here op die 22 ste orde afsweer...en baie ander dinge...wil nie werklik my opinie lug nie...want ek weet wat ek weet...!
Wees asb versigtig!
Posted 31 Aug 2008 by One2Tell
Ek kan jou baie links gee ek dink jy moet jou huiswerk nou keerig gaan doen. Hoekom word daar vir my bood skappe gestuur ek moet pasop en ondou jy het kinders.
Posted 1 Sep 2008 by lindys
Ek het n oom wat n Vrymesselaar was en al wat ek van hom kan se, hy is n goeie mens wat sy hele lewe gee en sy Christenskap uitleef,
da is daar n vriendin wie se pa ook een was. Haar ouers is ongeveer 14 jaar gelede kort na mekaar oorlede. Sy was die enigste kind sonder familie. Sy is vandag 41 jaar oud en kry nogsteeds oproepe van hulle om te hoor of sy ok is. Sy kry gereeld n tjek van hulle in die pos!
Ek bedoel egter net hulle doen goeie goed ook!
Lyndy, ek is amper n oujongkerel en was nog nie getroud nie - geen kinders!
Posted 1 Sep 2008 by Zatopek
om 'n mens skepties te maak! Ek het nie 'n 'clue' waaroor die Vry Messelaars gaan nie en wil ook nie eintlik rerig weet nie......
Ek het gaan google op Free Masons en weet nog net so min. Daar is baie geskryf, maar dit sê bitter min, as jy verstaan wat ek bedoel.
Al wat ek verstaan het is dat hulle daar sê: "The Free Masons is not a secret association, but rather an association with secrets!"
As hulle goeie dade doen, "Good for them" Die vraag op ons almal se lippe is " Hoekom so geheimsinnig?" "Hoekom so privaat?"
Ek dink dit is die groot rede hoekom almal skepties is. Ekke ook.
Posted 1 Sep 2008 by KittyCat
Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0714
Users Online: 2445
x2: 821.7 | 822.81
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E