Category: Stuff, Anything & Everything (Back to category)

WOMF Rating:

KAN JY DOOD..........

VAN ORGASME....?????

Wanneer jou hardklop versnel,
jy vergeet het om jou disprin te drink....

jou bloed deur jou are pomp en n gehyg uit jou longe kom,
die bloed in jou aorta stol en n anurisme veroorsaak,
jy klimaks bereik terwyl jy net 50% kans het op oorlewing. Jou liggaam spoel leeg van die lekker en kadoef die laaste bloed spuit deur jou hartklep! Die anurime bars, en met n hemelse gevoel verlaat jou siel jou liggaam!

Respond Share This Posted 28 Aug 2008 (962 Views)
One2Tell

Rank 7.36

'n Sielsalige Dood.....smile...!

Daai ou het met n smile gesterf...!

Posted 28 Aug 2008 by One2Tell

PINES

Rank 6.18

Orgasme

WHAT A WAY TO DIE

Posted 28 Aug 2008 by PINES

KittyCat

Rank 7.02

Klink vir my jy

het al amper by die dood omgedraai? Wat noem hulle dit?
Die Fyndraai?

Julle moet maar julle disprintjies drink mense, anders sit ons een van die dae sonder 'n klomp van ons Womfers!!

Sal self nie 'mind' om so te 'GAAN'' nie!

Posted 29 Aug 2008 by KittyCat

KittyCat

Rank 7.02

O ja, Zet!!!!

Ek VREK oor daai leeu! Gee hom 'n drukkie vir my part ook? Vertel ons ook sommer bietjie meer van hom ..... pragtig!

Posted 29 Aug 2008 by KittyCat

JOMARI

Rank 8.76

Daai dood?

Wat se hierdie weduwee vir haar man - daar bo nou, van so n dood?
Sal maar moet verduidelik ek het intussen hartprobleme ontwikkel!!!

Posted 29 Aug 2008 by JOMARI

Langman

Rank 7.83

Ai tog....

In so geval dink jy ...jy "KOM" ...en toe ... "GAAN"" jy maar .

Alles het mos 'n begin en 'n einde .....

Dit laat dink my aan "ouer" mense...as hulle die ding doen ...gee hulle alles dink mos dis die laaste ...


Lekker naweek .....en oppas vir die hart ...en ...en ....!

Posted 29 Aug 2008 by Langman

Sagte-man

Rank 0

SJOE

Maar sal enige tyd so doodgaan as wat ek wrede dood sterf

Posted 5 Oct 2008 by Sagte-man

Respond

We have two main rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't advertise
  2. Don't use defamatory comments

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.


Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0754
Users Online: 2192
x2: 828.97 | 830.08
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E