Category: Community & Crime Watch (Back to category)

WOMF Rating:

Vrye Messelaar

Wie weet iets van die vry messelaars af. Daar is baie op die web maar ander dinge word weg gesteek. Wat ek kan afly is dat jy saam met alle rasse moet slaap voor jy een kan raak daar is ander stories ook. Ek sal graag wil weet wat is die waarheid. Daai mense is baie geheimsinig.

Respond Share This Posted 26 Aug 2008 (7209 Views)
wilre2

Rank 7.44

Ek is sommer net .....

nuuskierig.
Oorweeg jy dit om by hulle aan te sluit? Hoekom?
Jy is reg, hulle is baie geheimsinnig. Ek twyfel of die wat regtig deel is van hulle, jou hier sal antwoord!
Die bietjie wat ek weet is dat ek nie met hulle geassosieer wil word nie.
Dalk is daar mense wat meer weet.

Posted 26 Aug 2008 by wilre2

Noennie

Rank 5.18

Wil ook weet

Presies wat is 'n vryemesselaar. Die bietjie wat lindys gesĂȘ het is te min inligting. EK het nie eens geweet daar is so iets nie.???

Posted 26 Aug 2008 by Noennie

lindys

Rank 7.42

Messelaar

Jy moet n man wees om aan te sluit. Ek is n vrou. Ek probeur net uitvind hoekom is mense so teen hulle mens hoor goeie dinge en slegte dinge. Plaas van hulle antwoord my dat mens kan weet wat is wat op hulle web se hulle hulle is nie geheimsinig nie maar hulle kruip weg. Hoekom

Posted 26 Aug 2008 by lindys

Noennie

Rank 5.18

Messelaars

op watter web het jy gaan kyk?. Dalk kan ek ook gaan snuffel en iets kry wat ons almal bietjie meer inligting kan gee.

Posted 26 Aug 2008 by Noennie

lindys

Rank 7.42

Ek weet net so min as julle

Ek weet net so min van hulle af ek het baie op die web gekry maar ek het ook gehoor van ander dinge as ek dit gaan se gaan womf dit afhaal. Dit is nogal erg

Posted 26 Aug 2008 by lindys

lindys

Rank 7.42

Vrye messelaar

Dit is vrye messelaar www.vryemesselaar.co.za maar daai page wil glad nie meer oop maak nie

Posted 26 Aug 2008 by lindys

Noennie

Rank 5.18

Messelaars

wat sal die engelse benaming daarvoor wees? Dalk is daar meer inligting via google....

Posted 26 Aug 2008 by Noennie

lindys

Rank 7.42

Masionaries

Hulle naam is in Engels Masonaries ek is net nie seker of ek dit reg spel nie

Posted 26 Aug 2008 by lindys

Noennie

Rank 5.18

Messelaars

ek het inligting gekry gaan kyk by www.exsequi.org.za. Ek het net so vlugtig gekyk maar dit lyk vir my bietjie scary.

Posted 26 Aug 2008 by Noennie

alwynb

Rank 0

freemason

Hallo

Gaan kyk hier

http://www.freemason.org.za/Vertel%20my%20van.htm

Posted 26 Aug 2008 by alwynb

Respond

We have two main rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't advertise
  2. Don't use defamatory comments

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.


Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0818
Users Online: 2620
x2: 836.62 | 837.73
Host ID: H5AB3-5CC0B1-B055CFDD7E